top of page
D-Venue
Kom Geniet dit by ons !

Tuis: Welcome

Alles oor ons.
Hier skep ons goeie tye, en slegs goeie tye !
Hier by D-Venue maak ons seker dat jy die funksie van jou keuse kry. Ons het verskeie fasaliteite wat als by die prys ingesluit word. Hierdie is 'n "Voel tuis "venue en gee waarde aan die geld wat spandeer word.
Tuis: About

Tuis: Quote
Tot u diens.
Wat ons voorsien .

-Tafels & stoeleÂ
- Braaier (4persone op 'n slag)
-Boma (Voorsien stompe )
- Vrieskas & Yskas vir die dag se gebruikÂ
- Dames & Mans badkamers (Beidie voorsien met handdoek , seep & toiletpapier)
-Trampoline vir die kinders
-Veilige binne parkeringÂ
- Musiek is welkom
Tuis: Services
Kontak Ons !
Kontak ons op whatsapp of epos , oproepe is welkom na 15h00.
Plot 26/1 Rene street Wintersnest Akasia
0760604036

Tuis: Contact
bottom of page

